Local newsNews

Talentkompetisie goed ondersteun

Die kompetisie was ten bate van fondsinsameling vir die kinderhuis.

’n Talentkompetisie vir laer-, sowel as hoërskoolleerders, is Saterdag by die East Rand Children’s Haven aangebied.

Die organiseerder van die kompetisie, Natalie Bibbey (links), is hier saam met sommige van die deelnemers asook van die beoordelaars te sien.

Lees ook: Neem vir ons ’n Paasfees foto

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button