Die vergadering sal volgende Donderdag (15 Maart) om 12nm in die Rio Room by Carnival City gehou word.
Persone wat meer inligting verlang kan die woordvoerder van die Brakpan SAPD, kapt Pearl van Staat by 011 744 4940 kontak.
Lees ook: SAPS besoek die Hoërskool Stoffberg
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.