Just Wheels Motorklub hou opedag

Die publiek kan elke laaste Sondag van die maand ‘n opedag bywoon.

Die Just Wheels Motorklub het Sondag ‘n opedag by die klubhuis in Kitzingerlaan gehou.

Ben van Rooyen is baie trots op sy voertuig.
Theo Landsberg (links,) en Hannes Lotz staan by Theo se spogmotor.
Johan van der Mescht (links) , Jakkels Rowwereze , Michael Momberg en Bart Zaayman.

 

Lees ook: Blink wiele beïndruk besoekers by Just Wheels opedag

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

Exit mobile version