Dié jong man betower ‘n hart

Vandag is die dag van die liefde en beslis die ideale dag om jou liefde of omgee vir die spesiale persoon in jou lewe te wys.

Natuurlik is dit ook die perfekte dag om net vir iemand te sê dat hulle spesiaal is. Dit is ook presies wat Conrad van der Westhuizen, ‘n graad twee leerder aan Laerskool Die Arend gedoen het.

Lees ook: Februarie is die maand van die liefde

Alhoewel die ouderdomsverskil tussen hom en Charné van Emmines, ‘n graad 11 leerder aan die Hoërskool Stoffberg hemelsbreed is, wou hy haar graag op Valentynsdag verras.

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

Exit mobile version