Vrolike dirigente by Interlaer

Brakpan se Laerskole het gister aan die jaarlikse Interlaer atletiekbyeenkoms deelgeneem wat by die Boksburg Stadion gehou is

Honderde atlete van die dorp se laerskole het gister aan die jaarlikse Interlaer atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Die Laerskool Arend se dirigente was propvol gees en opgewondenheid.
Die dirigente van Brenthurst Primary het gesorg dat die skool se atlete die nodige aanmoediging kry.
Laerksool Dalview se dirigente het nie vir een oomblik tydens die byeenkoms stilgesit nie.
Die wenners van die 70m hekkies vir seuns 0-11 is (van links): Gerhard Oosthuizen, van Laerskool die Arend wat tweede was, Jeandré Reynders van Laerskool Die Arend wat eerste was en Garabo Mogotsi van Brenthurst Primary wat derde plek behaal het.

Lees ook: Oud-Dalwers is leiers van formaat

Van die skole het gesorg dat daar vrolike dirigente op hul pos was.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Exit mobile version