Editor's choiceLocal newsNews

Sluiting van Jan Smuts Park voorkom ‘n moontlike tragedie

Nou kan daar net op die hiasinte gefokus word.

Inwoner van Brakpan skryf per e-pos:

As inwoner van die dorp wil ek hiermee die Ekurhuleni Metro en veral die Parke-afdeling gelukwens met die onlangse besluit om die Jan Smuts Park te sluit totdat die hiasinte heeltemal uit die dam verwyder is.

Met die “geen toegang”-reëling het die metro vroegtydig voorsorg getref om te verseker dat ‘n tragedie nie plaasvind nie.

Lees ook: Waar is die duur masjiene?

Daar lê hope hiasinte, wat werklik ‘n groot gevaar vir die algemene publiek en veral die kinders, wat daagliks sonder toesig die area besoek, inhou.

Doen so voort Parke. Een van die dae sien ons weer die water se oppervlakte van ons mooi dam.

Volg ons:

Instagram

Twitter

Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button