Lesersfoto van die week

Karen van Greune het hierdie foto van ‘n groot palmboom, wat in Milnerstraat, Brakpan-Noord omgeval het, ingestuur.

Volgens haar is die boom redelik oud en wou die eienaar, Koenie Human, dit nie graag laat opsny of weggooi nie. Met die hulp van Joker Towing is die palmboom na ‘n plot in Witpoort vervoer en hoop die nuwe eienaar, Leon Mynhardt, dat dit weer sal groei.

Lees ook: Exposed cables ‘a tragedy in waiting’

Practice precautionary measures to prevent listeriosis

Dems advises caution in the rainy weather

 

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Exit mobile version