Stoffbergers gee om vir die boere

Leerders het swart gedra en ook saam gebid.

Leerders van die Hoërskool Stoffberg het Maandag ook die sogenaamde Swart Maandag-protesaksie ondersteun. Die veldtog is van stapel gestuur om die soeklig op plaasaanvalle en die moord op boere landwyd te plaas.

Lees ook:

Arende staan saam in swart

Stoffbergers geniet hulself buite die klaskamers

Stoffbergers laat die koppe draai by matriekafskeid

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version