Yelena Steyn, ‘n graad vyf leerder aan die Laerskool Brakpan-Oos het vanjaar drie afdelings in die kuns afdeling van die Con Spirito Kunsvereniging se jaarlikse kompetisie gewen.
Sy het ook aan die Del Arte Kunswedstryd deelgeneem waar sy een afdeling gewen het.
Die kunstige leerder het ook 91 persent in die kunsafdeling van die Brakpan Kunswedstryd behaal.
Lees ook:
Nuwe leiers vir Laerskool Brakpan-Oos
Laerskool Brakpan-Oos leerders blink uit by kunswedstryd
Brakpan-Oos se onnies vier Jeugdag
Volg ons: