Editor's choiceLocal newsNews

Dié Oosie ken haar kuns

Yelena Steyn het vanjaar uitgeblink met haar kuns.

Yelena Steyn, ‘n graad vyf leerder aan die Laerskool Brakpan-Oos het vanjaar drie afdelings in die kuns afdeling van die Con Spirito Kunsvereniging se jaarlikse kompetisie gewen.

Sy het ook aan die Del Arte Kunswedstryd deelgeneem waar sy een afdeling gewen het.

Die kunstige leerder het ook 91 persent in die kunsafdeling van die Brakpan Kunswedstryd behaal.

Lees ook: 

Nuwe leiers vir Laerskool Brakpan-Oos

Laerskool Brakpan-Oos leerders blink uit by kunswedstryd

Brakpan-Oos se onnies vier Jeugdag

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

Related Articles

Back to top button