Pannefees is ‘n treffer

Vermaak deur bekende kunstenaars was ‘n hoogtepunt.

Die Pannefees, wat die afgelope naweek gehou is, het besoekers van oral gelok. Oud en jonk het die fees, wat vanjaar oor drie dae aangebied is, geniet. Vermaak deur bekende kunstenaars was ‘n hoogtepunt.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version