CrimeNewsBreaking News

Polisie op toneel waar liggaam van man in voertuig gevind is

Liggaam van 'n man by Sherwood Pick n Pay parkeerarea aangetref.

Lede van die Brakpan SAPD is tans op ‘n toneel by Sherwood Pick n Pay waar die liggaam van ‘n manlike persoon in ‘n voertuig in die parkeerarea aangetref is.

Meer inligting sal later bekend gemaak word sodra korrekte inligting van die SAPD ontvang is en die oorledene se naasbestaandes in kennis gestel is.

 

Lees ook:

Liggaam in dorp gevind

Reeksmoordenaar in Brakpan: Polisie verduidelik

Opvolg: Lyk op sypaadjie — dit is wat met die hondjie gebeur het

Related Articles

Back to top button