Editor's choiceLocal newsNews

Inwoners maak harte oop vir slagoffers van Knysna se vernietigende brande

Goedere sal nog tot Woensdagoggend ontvang word, waarna dit na Knysna vervoer sal word.

Talle inwoners van die dorp het sedert vanoggend harte oopgemaak en donasies na die Herald se kantoor gebring, vir die mense wat deur die Knysna brande geraak word.

Die insamelingsprojek is gister van stapel gestuur en word deur talle van Caxton se gemeenskapskoerante ondersteun.

Die publiek word gevra om items soos, komberse, klere, skoene, kussings, doeke, nie-bederfbare voedsel, gebottelde water, toiletware en dierekos na die Herald se kantoor, te 61 Van der Waltstraat, Dalview te bring.

Goedere sal nog tot Woensdagoggend ontvang word, waarna dit na Knysna vervoer sal word.

 Lees ook:

What you need to know about the #KnysnaFire

Volunteer firefighter dies in Knysna fires

Knysna fire chief says fires still not under control 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button