Community galleriesGalleriesLocal newsNews

Modelle maak harte oop oor die Paastyd

Modelle van Vogue East Rand het die afgelope naweek talle harte verbly.

Die skoonhede het besoek gebring aan die Frank Mynhardt Sorgsentrum, die Lighuis Versorgingsentrum asook aan Tweedy Park waar hulle Paaseiers aan die inwoners uitgedeel het.

Die modelle het ook klere en ander items bymekaar gemaak vir die Diedericks-gesin wie se huis onlangs afgebrand het en dit aan die gesin oorhandig.

Lees ook: 

Vier jarige se woorde toe huis afbrand: “Mamma die vuur kom uit”

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

Related Articles

Back to top button