Local newsNews

Lesersfoto van die week

'Watch this space.'

Daar is groot dinge aan die kom by die Laerskool Dalview, wat vanjaar sy 70ste bestaansjaar beleef en ‘n Platinumfees gaan hou om die geleentheid te vier.

Die boom by die ingang na die skool “loer” vir besoekers  en  dra die boodskap, “Watch this space” uit.

Was jy onlangs by ‘n spesiale geleentheid of wil jy graag ‘n besondere foto met ons deel?

Stuur die foto en ‘n kort beskrywing met name na malissas@caxton.co.za 

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button