![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2017/04/17202807_10154909974351263_1964595827879487179_n.jpg)
Inligting dui daarop dat ‘n juwelierswinkel die teiken was. Lede van die SAPD is reeds op die toneel.
Shiley McPherson, bemarkings koördineerder van die Mall@Carnival het die voorval bevestig en gesê dat niemand tydens die insident beseer is nie.
Meer inligting sal volg.
Volg ons: