Deel ‘n mooi Paasfees foto met ons

Paasfees is om die draai en lesers van die Herald word uitgenooi om vir ons mooi foto’s met ‘n Paastema in te stuur.

Die mees indrukwekkende foto wat ons ontvang sal in die uitgawe van 14 April gepubliseer word.

Dit is belangrik om in gedagte te hou dat die foto’s ‘n Paastema moet hê. Verder kan lesers maar hul verbeelding gebruik en vir ons interessante foto’s stuur. Slegs inwoners van Brakpan se foto’s sal oorweeg word.

Die volgende is ook van toepassing:

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Exit mobile version