Local newsNews

Bakkie land op sy dak na ongeluk

Verkeer is vanoggend vir ‘n wyle ontwrig toe twee bakkies by die kruising van Prince Georgelaan en Van der Merwestraat, Brenthurst in ‘n botsing betrokke was.

Een van die bakkies het op sy dak te lande gekom en die insittende van dié voertuig het ‘n besering aan sy hand opgedoen.

Die ongeluk het ongeveer 7.18vm plaasgevind. Lede van die EMPD en die SAPD was gou op die toneel.

Lees ook: Seuntjie (5) sterf in ongeluk toe motor onklaar raak

Onderwyser se seuns in ongeluk, een sterf, een ernstig beseer

VIDEOS AND PHOTOS: Truck crashes through Brenthurst café

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

Related Articles

Back to top button