Local newsNews

Twee Stoffies vereer deur onderwysdepartement

Twee Stoffbergers, wat verlede jaar gematrikuleer het, is Vrydag tydens die Gauteng Onderwysdepartement se Gauteng-Oos distrikstoekennings vereer.

Bertus Lombard is aangewys as die matrikulant wat die hoogste gemiddeld in rekeningkunde behaal het.

Hy was ook nommer sewe onder die top 10 algehele presteerders van die distrik.

Nikita Kotze het toekennings ontvang vir die hoogste gemiddeld in verbruikerstudie, visuele kuns en dramatiese kunste.

Lees ook:

Stoffbergers maak dit agt in ‘n ry

Talentvolle Nikita leef haar drome uit 

Kanker-video het die wêreld aan die gons

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

Related Articles

Back to top button