Stoffies heet hul Umpa Lumpas welkom

Die “Umpa Lumpas” is deur die lede van die dissiplinêre komitee verwelkom en op ‘n prettige wyse touwys gemaak.

Die nuwe graad agt leerders van die Hoërskool Stoffberg het Dinsdag reeds hul voete by die skool gevind toe daar ‘n verwelkomingsdag vir die nuwelinge gehou is.

Die “Umpa Lumpas” is deur die lede van die dissiplinêre komitee verwelkom en op ‘n prettige wyse touwys gemaak.

Kyk hier na meer foto’s: 

Stoffies se graad nuwelinge voel gou tuis (1)

Stoffies se graad nuwelinge voel gou tuis (2)

Exit mobile version