Editor's choiceLocal newsNews

Huiswerkers se lone styg: Kyk hier hoe raak dit jou sak

Die minimum loon vir huiswerkers sal van 1 Desember af styg.

Die departement van arbeid het onlangs aangekondig dat huiswerkers se minimum lone van volgende maand af sal styg.

Die minimum loon vir huiswerkers sal van 1 Desember af styg.

Dit beteken dat huiswerkers wat meer as 27 uur per week werk in Area A, waaronder die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit val, ‘n minimum van R12.42 per uur verdien en in Area B ‘n minimum van R11,31 per uur verdien.

Huiswerkers wat 27 uur of minder per week werk in Area A sal ‘n minimum van R14,54 per uur verdien en in Area B ‘n minimum van R13,53 per uur verdien.

Brakpan inwoners sal dus maandeliks R2 422.54 betaal vir huiswerkers wat meer as 27 uur werk en R1 701.06 betaal vir huiswerkers wat 27 uur of minder werk.

Kyk hier na 2015/2016 se getalle

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button