CrimeNews

Vrou se naakte liggaam op sypaadjie gevind

Die liggaam van ‘n naakte vrou is vanoggend (Vrydag) op ‘n sypaadjie in Derbylaan gevind.

Volgens die Brakpan SAPD het ‘n verbyganger ongeveer 4.30vm die vrou op die sypaadjie sien lê en die polisie ontbied.

Volgens inligting is die vrou met haar eie klere vasgebind en was daar nie uitwendige beserings aan haar nie.

Die vrou se ouderdom word tussen 45 en 50 geskat.

Meer inligting sal volg.

Lees die opvolg hier

Lees ook: Tiener (15) steek man wat haar gryp en in bos probeer dwing

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button