Die Anker kies mnr en mej Anker 2016
Hoërskool Die Anker het onlangs mnr en mej Anker 2016 gekies.
Die junior wenners was (van links): Bianca Purcell (tweede prinses), Bradley Carelse (tweede prins), Samantha Nortje (mej Anker), Dartangan Sachse (mnr Anker), Gabriella Cameron (eerste prinses) en Tiaan van Wyk (eerste prins).
Die glansgeleentheid is by die skool gehou en ‘n groot groep leerders het deelgeneem.
Kyk hier na foto’s van Hoërskool Die Anker se matriekafskeid
Volg ons:
Instagram
Twitter
Facebook
Ontvang die nuutste nuus op jou foon:
WhatsApp nommer: 0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)