SAPD benodig inwoners se hulp

Voedsel sal aan minderbevoorregte mense versprei word.

Read the English version here

Die Brakpan SAPD het onlangs ‘n suksesvolle projek onderneem, waartydens klere ingesamel is vir minderbevoorregte persone.

Lees: Donation for East Rand Children’s Haven

Die klere is aan ‘n welsynorganisasie van die dorp geskenk.

Kapt Joep Joubert, woordvoerder van die SAPD, het die publiek wat skenkings gemaak het bedank.

“Ons het reeds begin met ‘n nuwe projek, waar ons niebederfbare voedsel vir minderbevoorregte persone bymekaar maak,” het Joubert gesê.

Besighede en die publiek wat betrokke wil raak, kan vir Joubert by 011 744 4940 kontak.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13

Exit mobile version