Local newsNews

Gryp nog ‘n kombers: Die koue is terug

Inwoners word aangeraai om gereed te maak vir ‘n koue aand.

Gauteng kan die laaste kouefront verwag net voor lente. Die provinsie kan wind verwag, maar reën word nie voorspel nie.

Inwoners word aangeraai om gereed te maak vir ’n koue aand aangesien die minimum temperature in Gauteng drasties gaan daal weens ’n kouefront wat vanaf vandag verwag kan word.

Môre word daar verwag dat die minimum temperatuur vir Johannesburg 1°C kan wees en die maksimum temperatuur 18°C.

Haal maar ’n eksta kombers of twee uit en onthou dat troeteldiere ook koud kry.

Vanaf Donderdag word daar verwag dat die minimum temperatuur in Gauteng sal styg.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button