Editor's choiceLocal newsNews

Die duurste item by die klereverkoping is ‘n skrale R5

Pryse van al die klere items sal wissel van R1 to R5.

Die Tutela Gesinsorg, Brakpan (voorheen CMR), hou Vrydag (26 Augustus) ‘n Rand a Rama klereverkoping by die organisasie se kantoor, te Northdenelaan 106a.

Groot winskopies kan opgeraap word en die pryse van al die klere items sal wissel van R1 to R5.

Die verkoping sal om 8vm begin.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13

Related Articles

Back to top button