Klas van 1976 beplan reünie

Die 1976-matrieks van die HTS Brakpan (Hoërskool Die Anker) beplan ’n 40 jaar reünie.

Die funksie sal op 29 Oktober by die skool se lapa gehou word. Oud-leerlinge en -onderwysers asook enigiemand wat by HTS betrokke was en deel was van die groep van 1972 tot matriek in 1976 is welkom.

’n Facebookgroep, HTS BRAKPAN KLAS 1976 T1, T2 En T3 is gestig waar belangstellendes ook betrokke kan raak.

Die volgende persone kan ook gekontak word: Hendrik Labuschagne by 082 923 3077 of Anton Fourie by 082 926 3605.

Lees ook: Eerste hoofseun an Stoffberg besoek sy skool weer

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13

Exit mobile version