Dié Oosies is hul skool se trots

Die Laerskool Brakpan-Oos het onlangs sy top 10 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangewys.

Graad vyf, agter (van links): Carlos Teixeira, Dané Janse van Rensburg, Keenan van Wyk en Ashley Kümm. Voor: Armand Venter, Anuchka Nienaber, Reuben Delport, Jeanetta Kruger en Morgan Bruinette.
Graad ses, agter (van links): Isibonelo Ngubeni, Zander Manser, Chinika la Grange, Anuskha Marshall en Jason van Eeden. Voor: Jason Lightfoot, Ronaldo Venter, Dealin van Eeden, Fina Skosana, Elané Engelbrecht, Karla Steyn en Karien du Plessis.
Graad sewe, agter (van links): Nadia Britz, Willie de Klerk, Gavin Ranger en Danny van den Berg. Voor: Suné Milligan, Danielle Troskie, George Giessing, Franco Oosthuizen en Ilze Scharneck.

Lees ook: Brakpan-Oos vier 80 jaar

Laerskool Brakpan-Oos leerders skenk honderde liters water

Die Laerskool Brakpan-Oos kies sy hoofleiers

Exit mobile version