Wenner van die Vadersdag fotokompetisie

Dit was nie ‘n maklike taak om die wenner te kies nie, maar hierdie foto van Willem Nel (31) en sy oogappel Kayla (2) van Huntingdon het die oog gevang.

Sondag is Vadersdag en die ideale dag om jou pa so bietjie te bederf.

Die Herald het, met die oog hierop, ’n Vadersdag fotokompetisie aangebied en hope inskrywings ontvang.

Dit was nie ‘n maklike taak om die wenner te kies nie, maar hierdie foto van Willem Nel (31) en sy oogappel Kayla (2) van Huntingdon het die oog gevang. Willem het ‘n geskenkpak van Chanri’s Coffee House ontvang.

Kyk hier na die ander inskrywings:

Vadersdag fotokompetisie inskrywings (1)

Vadersdag fotokompetisie inskrywings (2)

Exit mobile version