Editor's noteLocal newsNews

Skryf nou in vir Lady Gracious

Die kompetisie is vir persone wat graag ’n verskil in die gemeenskap wil maak.

Die Lady Gracious SA kompetisie, wat deur Suret Ströh van Brakpan op die been gebring is, het die afgelope paar jaar gegroei en ’n huishoudelike naam geword.

Die toevoeging van Sir SA Man of God het beteken dat die kompetisie nie slegs meer net vir vroue is nie, maar dat mans ook nou kan inskryf.

Die kompetisie is vir persone tussen die ouderdom van 10 en 55 jaar, wat Christelike waardes het, en wat graag ’n verskil in die gemeenskap wil maak.

“Ek sal enigiemand, wat graag persoonlike groei wil ervaar, aanraai om vir die kompetisie in te skryf,” het Ströh gesê

Inskrywings kan nou aanlyn gedoen word. Besoek www.lady-racious.co.za of skakel vir Ströh by 081 089 9992.

Less ook: Lady Gracious en Sir SA Man of God maak harte bly

Lady Gracious titelhouer help kind

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button