Esti spog met vyf onderskeidings

Esti Nothnagel, van die Hoërskool Hugenote, is ‘n inwoner van die dorp wat vyf onderskeidings behaal het.

Esti het onderskeiding behaal vir vir Afrikaans huistaal (92), Engels eerste addisionele taal (83), lewensoriëntering (95), rekenaartoepassingstegnologie (89) en lewenswetenskappe (84).

Vir geografie het sy 79 persent behaal en gaan die vak laat hermerk.

Lees ook:

Bad matric results? There are other options

Lunilda is Die Anker se trots met sewe onderskeidings

Heuwel Christian School celebrates 100 per cent pass rate

Brakpan High matrics get their results

Stoffberg se matrieks slaag almal, Lucinda is die uitblinker

FOTO’S: Prag en praal by vanjaar se matriekafskeide

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version