Wen een van 10 getekende CD’s van Dana Winner

Lesers het tot Maandag (24 Augustus) tyd om in aanmerking te kom om ‘n getekende CD van die gewilde sanger Dana Winner te wen.

Read the English version here

Winner besoek Suid-Arika in September vir twee konserte, in Brakpan en Kaapstad.

Sy sal op 11 September in die Big Top-arena van Carnival City te siene wees, wanneer sy liedjies van haar nuutste album, Bloom, sal sing.

Sy sal nauurlik ook van die ou gunstelinge, soos “Sproetjies”, “In love with you” en “You don’t bring me flowers” sing.

Die optrede in die Big Top-arena begin om 8nm.

Lesers wat graag ‘n CD van Winner wil wen moet soos volg te werk gaan:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version