Na motorskou word meer as R100 000 geskenk

Die Just Wheels Klub het vroeër vanjaar ‘n baie suksesvolle motorskou, wat deur honderde mense bygewoon is, by Muriel Brand Skool aangebied. Dinsdagaand het die klub die fondse, wat ingesamel is aan die skool en aan die Wees 'n Engel Netwerk geskenk.

‘n Bedrag van R24 701 is aan die Wees ‘n Engel Netwerk oorhandig. Op die foto (van links) staan: Bart Zaayman (Just Wheels), Ben van Rooyen (visie-voorsitter van Just Wheels) asook Johan en Anette Smit van die Wees ‘n Engel Netwerk.

Lees ook:

Two Brakpan learners make history (leerder van Muriel Brand Skool)

Wees ‘n Engel bied nagmark aan

Motorskou lok duisende

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version