‘n Motoris, (40) wat verby die huis gery het en haar te hulp gesnel het is in die been gewond.
Die voorval het ongeveer 1.25nm te McCullem Straat , Brakpan-Noord plaasgevind.
Volledige detail is nog nie beskikbaar nie.
Volgens kapt Joep Joubert, woordvoerder van die Brakpan SAPD, het die man verby die huis gery toe hy gesien het dat die vrou in die moeilikheid was.
Hy het verskeie skote op die rowers geskiet. Hy is deur een van die mans in die been geskiet.
Die twee booswigte kon daarin slaag om in hul silwer/grys BMW weg te jaag.
Meer inligting sal volg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.