Dankbaar vir hulp na ongeluk

Henri Spies van Dalpark skryf: My vrou, Lucille Spies (32), en kind, Jeanene Spies (10), was Vrydagmiddag (22 Mei) in ‘n ongeluk betrokke op die R23, by die Vikingstraat kruising.

 

Ons wil graag vir almal wat hulp op die toneel verleen het dankie sê.

Dit sluit in die nooddienste, asook mense wat my vrou en kind bygestaan het, todat ek by hulle kon uitkom, in.

Dit was ‘n baie traumatise ondervinding en ons is dankbaar vir die hulp en bystand wat daar was.

Lees ook:

Ongeluk op die R23 by Vikingstraat kruising

Leser se pyn oor kat wat vir dood gelaat is

Exit mobile version