Editor's noteLocal newsNews
Lady Gracious deelnemers doen hul deel
Finaliste, voormalige en huidige wenners van Lady Gracious and Sir Gracious het onlangs die Kankervereniging van Suid-Afrika se Shavathon ondersteun.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2015/03/IMG_588_561146838.jpg)
Op die foto, wat by die Mall @ Carnival geneem is, staan (van links): Belinde de Jager, Andrew Mare, Laura Botha, Suret Ströh (organiseerder van Lady Gracious), Lindiwe Dlamini (bemarkings koördineerder van die Mall@Carnival), Bianca Birnie, Elzanne Muller, Kaitlyn de Jager en Clinten de Jager.
![Michael Ströh, eggenoot van die organiseerder van Lady Gracious, Suret Ströh, het ook die Shavathon ondersteun. Op die foto word sy hare deur een van die KANSA vrywilligers gesny.](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/27/2015/03/IMG_586_587394760-520x390.jpg)