CrimeLocal newsNews

Pa en dogter in April weer in die hof

Die 42-jarige man en sy 21-jarige dogter, van Brenthurst, wat in November 2014 gearresteer is nadat hulle aangekla is van bestialiteit en bloedskande, het vandag weer vlugtig in die Brakpan Landdroshof verskyn.

Die twee is verlede jaar gearresteer nadat hulle na bewering seksuele dade met mekaar en met ‘n hond gepleeg het.

Die SAPD het destyds beslag gelê op video opnames en foto’s van die dade.

“Die saak is uitgestel tot 24 April vir verdere ondersoek,” het kapt Joep Joubert, woordvoerder van die Brakpan SAPD, gesê.

 

LEES DIE VORIGE BERIGTE HIER:

Pa en kind wat dade met hond pleeg en saam slaap sal aansoek doen om regshulp

Pa en dogter in arres: Slaap saam met mekaar en pleeg dade met hond

Opvolg: Pa en dogter wat saam slaap kry borg

 

Related Articles

Back to top button