CMR vier vyftig jaar

Die Christelik Maatskaplike Raad (CMR) Brakpan, het Vrydag ‘n funksie ter viering van dié organisasie se 50ste bestaansjaar gehou.

Die geleentheid, wat in die kerksaal van die NG Kerk, Dalpark plaasgevind hets, is deur sowat 120 mense bygewoon. Op die foto is ds Henry Horn aan die woord.
Exit mobile version