Elections 2014News

Kontak die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK)

Kiesers wat meer inligting verlang kan die OVK op verskeie maniere kontak. * Nasionale kantoor: Tel: 012 622 5700 Faks: 012 622 5784. SMS jou ID-nommer na 32810 om na te gaan of en waar jy geregistreer is. * OVK-Kontaksentrum: 0800 11 8000 (gedurende die verkiesing). * Provinsiale kantore: Oos-Kaap (043 709 4200), KwaZulu-Natal (031 …

Kiesers wat meer inligting verlang kan die OVK op verskeie maniere kontak.

* Nasionale kantoor: Tel: 012 622 5700 Faks: 012 622 5784.

SMS jou ID-nommer na 32810 om na te gaan of en waar jy geregistreer is.

* OVK-Kontaksentrum: 0800 11 8000 (gedurende die verkiesing).

* Provinsiale kantore: Oos-Kaap (043 709 4200), KwaZulu-Natal (031 279 2200), Noordwes (018 391 0800), Vrystaat (051 401 5000), Limpopo (015 283 9100), Noord-Kaap (053 838 5000), Gauteng (011 644 7400), Mpumalanga (013 754 0200), Wes-Kaap (021 910 5700).

* Aanlyn

iec@elections.org.za

www.facebook.com/IECSouthAfrica

www.twitter.com/IECSouthAfrica

www.elections.org.za

www.youtube.com/IECSouthAfrica

mxit: iecsouthafrica

(Inligting verkry van die OVK webtuiste)

Related Articles

One Comment

  1. My MENSEREG word aangetas.! Ek is ,dood’ verklaar deur Binnelandse Sake se fout,en nou sukkel ek om my weer as ,lewendig’ te laat verklaar sodat ek kan stem soos wat ek vyf jaar gelede gestem het.EK HET JUL HULP NOU DRINGEND NODIG ASSEBLIEF.! Dankie en Seenwense.

Back to top button