NewsSchools

Mnr en mej Anker gekroon

Hoërskool Die Anker het onlangs, tydens ‘n glansgeleetnheid, mnr en mej Anker aangewys. Die gebeurtenis is jaarliks ‘n hoogtepunt op die skool se kalender. Die senior wenners is (van links): Ansel Morgenroodt (tweede prinses), Nadine Smit (eerste prinses ), Simone du Toit (wenner), Wayne McCarter (wenner), Clinton Bianchina (eerste prins) en Alex Rudolph (tweede prins). …

Hoërskool Die Anker het onlangs, tydens ‘n glansgeleetnheid, mnr en mej Anker aangewys.

Die gebeurtenis is jaarliks ‘n hoogtepunt op die skool se kalender.

Die senior wenners is (van links): Ansel Morgenroodt (tweede prinses), Nadine Smit (eerste prinses ), Simone du Toit (wenner), Wayne McCarter (wenner), Clinton Bianchina (eerste prins) en Alex Rudolph (tweede prins).

SENIORS_550072715

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button