GalleriesNews galleries

GALLERY: Boeremark sorg vir aangename tydverdryf op ‘n Sondag

Interessante stalletjies en heerlike eetgoed was weer volop by die Boeremark wat Sondag deur Solidariteit Helpende Hand se Brakpan-tak aangebied is by Just Wheels se klubhuis.

 

Maruis de Beer se oliebolle was ‘n treffer.
Marina Du Plesiss het heerlik onder ‘n koelteboom ontspan.
Kiewiet Joubert se kerrie en rys het besoekers aan die mark se monde laat water.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button