Sprokiesdag eindig voor hospitaaldeur

Stanley du Rand (49) leef op geleende tyd.

‘n Inwoner van die dorp wat ‘n stryd voer met terminale kanker en volgens sy geliefdes basies op geleende tyd leef het Sondag, ‘n dag voor hy in die hospitaal opgeneem is, met die liefde van sy lewe getrou.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version