GalleriesNews galleries

Lugfoto’s wys enormiteit van die hiasinte probleem op die Jan Smutsdam

Op die foto's kan duidelik gesien word dat die hiasinte die dam heeltemal toegegroei het.

Dalpark 5 inwoner Wouter Havenga het onlangs hierdie lugfoto’s van die Jan Smutsdam geneem toe hy saam met Julius Schwartz, ook ‘n inwoner van Dalpark 5, oor die dam gevlieg het.

Op die foto’s kan duidelik gesien word dat die hiasinte die dam heeltemal toegegroei het.

Die Ekurhuleni Metro het ‘n proses aan die gang gesit om die hiasinte, met die hulp van ‘n gespesialiseerde masjien, naamlik ‘n Watermaster te verwyder, maar die masjien het intussen onklaar geraak.

Lees ook: 

Watermaster is kapoet

Hierdie plan kan werk

Vislewe het moontlik ‘n knou gekry

Hyacinth puts the choke on Brakpan Dam

Where’s the dam?

Related Articles

Back to top button