Editor's noteLocal newsNews

Lady Gracious deelnemers doen hul deel

Finaliste, voormalige en huidige wenners van Lady Gracious and Sir Gracious het onlangs die Kankervereniging van Suid-Afrika se Shavathon ondersteun.

Op die foto, wat by die Mall @ Carnival geneem is, staan (van links): Belinde de Jager, Andrew Mare, Laura Botha, Suret Ströh (organiseerder van Lady Gracious), Lindiwe Dlamini (bemarkings koördineerder van die Mall@Carnival), Bianca Birnie, Elzanne Muller, Kaitlyn de Jager en Clinten de Jager.

Michael Ströh, eggenoot van die organiseerder van Lady Gracious, Suret Ströh, het ook die Shavathon ondersteun. Op die foto word sy hare deur een van die KANSA vrywilligers gesny.
Michael Ströh, eggenoot van die organiseerder van Lady Gracious, Suret Ströh, het ook die Shavathon ondersteun. Op die foto word sy hare deur een van die KANSA vrywilligers gesny.

Related Articles

Back to top button