CrimeNews

Pa en dogter in arres: Slaap saam met mekaar en pleeg dade met hond

‘n 42-Jarige man en sy 21-jarige dogter verskyn vandag (Maandag) in die Brakpan Landdroshof op ‘n aanklag van bestialiteit en bloedskande. Die twee is Vrydag in hegtenis geneem op dié twee aanklagte en is oor die naweek aangehou tot en met hul verskyning vandag. Volgens inligting het die pa en dogter, wat in Brenthurst woon, …

‘n 42-Jarige man en sy 21-jarige dogter verskyn vandag (Maandag) in die Brakpan Landdroshof op ‘n aanklag van bestialiteit en bloedskande.

Die twee is Vrydag in hegtenis geneem op dié twee aanklagte en is oor die naweek aangehou tot en met hul verskyning vandag.
Volgens inligting het die pa en dogter, wat in Brenthurst woon, glo seksuele dade met mekaar en ook met ‘n hond gepleeg.

Daar is ondermeer beslag gelê op foto’s en video opnames van die dade.
Lede van die Brakpan SAPD het, in samewerking met die Brakpan Dierebeskermingsvereniging, een hond van die perseel verwyder

‘n Tweede hond het glo uitgeglip en word nog vermis.

Related Articles

10 Comments

  1. nee sies man geen wonder brakpan se naam word so deer moder gesleep nie deer mense soos julle pleks julle,julle aap streke In die tronk gan doen julle sl julle dag wel kry dis siek verby man

  2. do drug tests on them they are one screwed up father and daughter, what they did makes one wonder of what other things they did to other ppl. they should be placed in a kennel and let a number of pitbulls at them. geees wtf….

  3. Dis absoluut siek verby dis mense soos die wat brakpan se naam deur die modder sleep dan dink ander mense van ander dorpe alle brakpanners is so hoop die pa en dogter word weg gebere vir n lang tydperk wa was die 21 jarige se ma toe die dade gepleeg is

  4. Miskien moet brakpan herald hul feite agtermekaar kry voor hul stories publiseer! Nie een van ons weet war is die volle storie nie! Laat ons eerder die hele volledige storie weet voordat ons klippe begin gooi! Die feit dat almal onmiddelik alles glo wat hul lees …. dis ‘n siek jammerte!

Back to top button