Local newsNews

Jong pasiënte word so opgevrolik

Leerders aan die Hoërskool Oosterlig het onlangs ‘n vertrek in die kindersaal van die Life Dalview Kliniek omgetower in ‘n sprokies mooi area, waaroor die jonger pasiënte van die hospitaal gaande is.

Die borge, wat met hul donasies  gesorg het dat vertrek opgehelder kon word, is (van links): Danelle Steyn (John Dory’s) Renier Steyn (John Dory’s), Johan Ligthelm (PNA) en Rodney Malyon (John Dory’s).
Die borge, wat met hul donasies gesorg het dat die vertrek opgehelder kon word, is (van links): Danelle Steyn (John Dory’s) Renier Steyn (John Dory’s), Johan Ligthelm (PNA) en Rodney Malyon (John Dory’s).
Marlé Erasmus, van die Life Dalview Kliniek,het die opgewondenheid van die jonger pasiënte gedeel, met ‘n Micky Muis-strik in haar hare.
Marlé Erasmus, van die Life Dalview Kliniek,het die opgewondenheid van die jonger pasiënte gedeel, met ‘n Minnie Muis-strik in haar hare.

Related Articles

Back to top button