Editor's note

Neem vir ons ‘n Lente-foto

Die winter is iets van die verlede, en Maandag (1 September) is dit amptelik die eerste dag van die Lente. Ons nooi ons lesers uit om, met die oog hierop, vir ons foto’s met ‘n lente-tema te neem.

Die beste/mooiste foto sal in die Herald van 29 September gepubliseer word en die res van die foto’s sal op ons webtuiste geplaas word.

Dit is noodsaaklik dat daar ten minste een persoon in die foto moet wees.
Verskaf die name, vanne asook ouderdomme van al die persone in die foto en gee ‘n kort beskrywing soos waar en wanneer die foto geneem is.

Die foto’s kan per e-pos gestuur word na brakpanherald@caxton.co.za of by ons kantoor te Hendrik Potgieterstraat 25, Dalview ingehandig word.

Alle foto’s moet ons Maandagmiddag (25 Augusuts) om 4nm bereik.
Die tyd is dus min. Vat daardie kamera en gaan neem mooi foto’s.

 

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Thelma Koorts

Thelma Koorts is an editor with a passion for delivering high-quality editorial services that meet the evolving needs of readers and clients. She currently serves as the editor for the Brakpan Herald, Springs Advertiser, African Reporter, and Heidelberg Nigel Heraut. With over 30 years of experience in journalism, her goal is to keep readers informed and updated through informative news from the community to the community.

Related Articles

Back to top button