Editor's noteLocal newsNews

Lang wag vir matrieks is verby

Die lang gewag vir die matrieks van 2013 is so te sê verby

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga maak vanaand (Maandag) die slaagsyfer om 6nm bekend en kandidate kan môre (Dinsdag) hul uitslae by hul skole of eksamensentrums kan kry.
Die uitslae sal ook op www.education.gov.za beskikbaar wees.
Die Herald beplan ook om foto’s en besonderhede te publiseer van kandidate wat drie en meer onderskeidings behaal het.
Matrikulante is welkom om foto’s aan ons te stuur na brakpanherald@caxton.co.za.
Meld jou naam en van en skool asook die vakke waarin die onderskeidings behaal is en ‘n telefoonnommer.
Die inligting moet ons teen Maandag, 13 Januarie om 9vm bereik).

Related Articles

Back to top button