NewsSchools

Twee Osies vaar goed

Twee leerders van die Laerskool Brakpan-Oos, Jodene Nel en Ané de Bruyn, het onlangs aan die DOE Natural Science” Olimpiade deelgeneem.

Albei het eerste plekke in die Brakpan-afdeling  behaal en sodoende deurgedring na die Gauteng-Oos-afdeling. Daar het Jodene ‘n eerste plek behaal en Ané ‘n tweede plek.

Ablei dring daarmee deur na die provinsiale rontes. Saam met hulle op die foto is hul NW onderwysers, Pieter Boy (links) en Pierre Muller.

DSCN0191_557746554

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button