Local newsNews

Anker skopbokser verteenwoordig SA by Afrika Kampioenskappe

Die vegter het vroeër vanjaar goud gekry by die Nasionale Kampioenskappe.

AJ Smith, ‘n Graad Nege leerder aan Hoërskool die Anker, gaan vanaf 9 tot 12 Desember vir Suid-Afrika verteenwoordig by die WAKO Afrika Skopboks Kampioenskappe te Benoni.

Die vegter gaan deelneem in die Ouer Kadette o57kg afdeling, en het sy plek verseker deur goud te wen by die SA Kampioenskappe in Potchefstroom vroeër vanjaar.



LEES OOK: Leak leaves residents drained

LEES OOK: Brief: Spoedvrate hou nie by die reëls nie

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button